Body Of A Suspected Poacher Found In Kruger National Park
This morning Kruger National Park (KNP) Management received reports about the body of a suspected poacher that was left along the road in the Pretoriu...
In Beeld yesterday (September 11, 2006) there was an article dealing with the drafting of the KNP management plan.
One of the points made by the article was that new visitors to the Kruger National Park, predominantly from previously disadvantaged communities, would like more “entertainment†(or “vermaakâ€). They specifically prefer guided activities like game drives, morning walks and the like.
Judging by the response from the public, the word “vermaak†evokes singing, dancing and other forms of entertainment other than that intended.
As any visitor to the Kruger National Park would know, these activities, which tend to be noisy, certainly do not form part of any permanent plan for the entertainment of visitors to the Kruger National Park.
We apologize for any inconvenience caused by the confusion and trust that visitors to the Kruger National Park will continue to enjoy the peace and tranquility that they have enjoyed in the past.
The KNP Management Plan is open to public discussion and can be found on this website at http://www.sanparks.org/conservation/park_man/. Members of the public are welcome to view this draft and no where in the draft is it suggested that activities such as these will be allowed in the Park.
Anyone can forward comments on this management plan to either [email protected] or to [email protected].
Kind regards
Raymond Travers
Public Relations and Communication Department
Kruger National Park
Nasionale Krugerwildtuin Bestuursplan [in Afrikaans]
In gister se Beeld (11 September 2006) is daar ‘n artikel gepubliseer waarin berig is oor die Nasionale Krugerwildtuin se Bestuursplan.
Daarin is genoem dat nuwe besoekers aan die wildtuin, hoofsaaklik van voorheen benadeelde gemeenskappe, meer “vermaak†verlang tydens besoeke. Hierdie besoekers verkies spesifiek begeleide aktiwiteite soos nagritte, dagstappe en dies meer.
Gemeet aan die reaksie van die publiek word die woord “vermaak†verstaan as dans, sang en soortgelyke vorms van vemaak en nie soos die artikel dit bedoel het nie.
Soos enige besoeker aan die Nasionale Krugerwildtuin sal weet, vorm sulke (gewoonlik lawaaierige) tipe aktiwiteite beslis nie deel van enige permanente vermaaklikheidsplan gerig op besoekers van die wildtuin nie.
Ons vra omverskoning vir enige ongerief veroorsaak deur hierdie misverstand en vertrou dat besoekers aan die Nasionale Krugerwildtuin sal voortgaan om, soos in die verlede, rus en vrede hier te ervaar.
Die Nasionale Krugerwildtuin se Bestuursplan is oop vir openbare debat en lede van die publiek is welkom om dit te besigtig op die webwerf, http://www.sanparks.org/conservation/park_man/. Daar word nêrens in die Plan voorgestel dat bogenoemde aktiwiteite in die wildtuin toegelaat sal word nie.
Enige voorstelle vir die Bestuursplan kan gestuur word na [email protected] of na [email protected].
Vriendelike groete
Raymond Travers
Media Skakelbeampte
Nasionale Krugerwildtuin