ita wrote:
Dit was vir my baie hartseer om kolle dodder

in die Addo te sien. Ek het vroeër in die Noord-Kaap gewoon en weet watter skade dodder aan die weiding kan veroorsaak. Ek weet wie moet ek kontak sodat daarvan werk gemaak kan word nie. Hoe gouer hoe beter, want dit versprei vinnig.
Ek het nou onlangs ook Dodder in die Park gesien. Hier is fotos wat ek geneem het daarvan. Ek glo nie dat dit n probleem in die Park is nie omdat dit in n naturlike omgewing grooi soos dit wel in aangeplante veidings is nie
Groete
Ronnie
English TranslationIt was very disappointing for me to see patches of dodder in Addo. Earlier I lived in the Northern Cape and I know what damage dodder can cause to pastures. I do not know who to contact so that they can go to work to eradicate it. The sooner the better because it spreads very fast.
On a recent visit to the Park I also saw some Dodder. Here are fotos I took of it. I do not believe that it is a problem in the Park because it is in a natural environment unlike the problem it is in pastures.
Greetings
Ronnie

Close up